Site icon Grond tot Mond

Boerek (Turkse spinasiepastei)

Woorde: Jacques van Zyl Fotografie: Michel Dei-Cont

‘n Goeie soort wakkerword is as mens besef dat wat jy altyd gedink het ‘n ouderdomsverwante agteruitgang van jou smaaksintuig is, niks anders is as dat kos al minder na iets proe nie. Een hap van die doodeenvoudige spinasiepastei is genoeg – die kors is krakerig vars en die bietjie feta net so lekker. Maar dit is die spinasie self wat my laat regopsit. Dit is asof ek skielik met ‘n mondvol plaas sit – mens kan in die blare proe hoe die vars omgedolwe plaasgrond buite ruik; presies soos mens sou dink spinasie móét proe – skoon en sonder ‘n enkele sandkorrel, voor dit klink of ek dalk regte grond geproe het.

BOEREK (Turkse spinasiepastei)
(Vertaal uit LEBENDIGE ERNAEHRUNG deur Annegret Bohmert.)

BESTANDDELE:

METODE:


Resep: Sandveld Organicswww.sandveldorganics.co.za 

Exit mobile version