Site icon Grond tot Mond

SCHOON se Ansjovis & pietersieliebotter op Esegiëlbrood

Woorde: Bianca du Plessis Fotografie: Michel Dei-Cont

Dis presies tien jaar sedert die goue seun van meel die houtdeure van De Oude Bank Bakkerij vir Stellenbosch se lekkerbekke oopgegooi het. Fritz Schoon se brood was ewe skielik die beste ding sedert, wel, sliced bread. 

Goeie brood begin by goeie koring wat op die ou manier gemaal word – tussen klip. Benewens rogmeel, wat nie in Suid-Afrika kommersieel verbou word nie, gebruik Fritz uitsluitlik meel van Gideon Milling in Bellville en Lowerland Farm van Prieska . Hy weet presies waar die koring vandaan kom en dit is altyd vars. “Meel oksideer en verloor van sy voedingswaarde, so dis ideaal dat hulle op bestelling maal en onmiddellik aflaai,” sê Fritz.

Fritz deel met ons sy resep vir Esegiël-brood, die enigste broodresep wat in die Bybel voorkom. “Vat koring, gars, boontjies, lensies, sorghum en spelt, sit dit in ‘n skottel en maak vir jou kos daarvan. Jy moet daarvan eet so lank jy op jou sy lê, drie honderd en negentig dae lank. Die kos wat jy elke dag moet eet, moet twee honderd en dertig gram weeg, en jy moet dit met tussenposes eet. Esegiël 4:9-10

ANSJOVIS & PIETERSIELIEBOTTER OP ESEGIËL-BROOD:

Pietersieliebotter:

Ansjovis:

Esegiël-brood (7 x 1 kg brode):


Resep: SCHOON | www.schoon.co.za

Exit mobile version