Sampioene: Voedsel van die gode tot op jou bord
Sampioene is interessante swamme met ’n besonderse lewensiklus en merkwaardige gesondheidsvoordele. Om hulle op kommersiële skaal te verbou, verg diepgaande mikrobiologiese kennis en noukeurige beheer oor hul groei-omstandighede.