Suid-Afrikaanse plaaswerkers word opgeraap in die VSA
Suid-Afrikaners is gesog op plase in die VSA. Hoofsaaklik omdat hulle beskou word as harde werkers. Dit is ‘n goeie geleentheid vir persone wat nie ‘n diploma of graad het nie en dus nie sou kwalifiseer vir ander visumprogramme gemik op gegradueerdes nie.