SA se top olyfolies bekroon by Absa Top 10!
Die goue medalje-wenners wat verlede maand aangekondig is, is aan verdere beoordeling onderwerp om die beste ekstra suiwer olyfolies (EVOO’s) te kies.
Die goue medalje-wenners wat verlede maand aangekondig is, is aan verdere beoordeling onderwerp om die beste ekstra suiwer olyfolies (EVOO’s) te kies.
Die wildbedryf in Suid-Afrika het vanweë drakoniese beperkings op jag ‘n ernstige terugslag beleef. ‘n Wesenlike deel van die meer as R16 miljard wat die bedryf jaarliks tot die ekonomie bydra, is van buitelandse trofeejagters afhanklik en hulle kon verlede jaar nie kom nie. Vanjaar gaan dit nie veel beter nie en wildboere het ál die hulp nodig wat hulle kan kry.
Suid-Afrikaanse wyne het uitgeblink by een van die wêreld se mees uitgelese wynkompetisies vir Sauvignon Blanc. Tokara se Reserve Collection Sauvignon Blanc 2020 het geskiedenis gemaak toe dit die Dubourdieu trofee ontvang het vir die beste Sauvignon Blanc by die 12de Concours Mondial du Sauvignon.