Risikobestuur: Bou vandag aan ’n meer weerbare landbou-onderneming
Kan jou boerdery ’n swak seisoen oorleef? AgriSeker verduidelik waarom tydige risikobestuur, deeglike beplanning en die regte oesversekering noodsaaklik is om jou landbou-onderneming teen onverwagte terugslae te beskerm.










