Margaret Roberts Herbal Centre -Kruiekennis bring kalmte en geneeskrag
Ná ’n besoek aan Margaret Roberts Herbal Centre in die Magaliesberge daal ʼn ongekende geluksaligheid oor my neer en ek hoor as’t ware Jopie Adam se woorde: “En wie weet, iewers is daar dalk ʼn land van rus . . . en as daar is, neem my saam.”