All posts filed under: Direct Sales

Knap jou visdam en waterfontein op!

Die gekabbel van lopende en vallende water kan een van die heilsaamste elemente van ’n tuin wees. ’n Water-fontein of visdammetjie verfraai nie net ’n tuin nie, maar skep ook ’n ruimte van kalmte. Waterlekke kan egter ’n sierlike tuinelement vinnig in ’n groot kopseer verander. Behoorlike voorbereiding, die regte produkte en voldoende droogtyd is daarom noodsaaklik vir ’n blywende resultaat.

Die ABC van E-handel vir boere

Om in onseker tye te oorleef, wend heelwat verskaffers hulle na e-handel om direk aan hul teikenmark te verkoop. Terselfdertyd neem die aanvraag na aflewering of maklike afhaal van vars produkte toe aangesien al hoe meer mense verkies om winkels en skares te vermy. Indien dit iets is wat jy nog nie oorweeg het nie is dit dalk nou die regte tyd om die moontlikhede te ondersoek.

Think inside the box

Way before we were in the midst of a global pandemic, the delivery of weekly boxes of fresh produce, meal ingredients, preserves and other food products was already growing in popularity. Since deliveries have been allowed again after the initial lockdown period, more and more farmers and enterprising people are seeing the opportunities that exist for curating and delivering farm produce to more and more homes.. Should you consider getting your produce into a box?