Who dares, wins
Over six generations, the Rouxs of Rietfontein have succeeded in matching their farm to the region’s economic and climatic changes farming with Dorper sheep, Afrigus cattle and goats.
Over six generations, the Rouxs of Rietfontein have succeeded in matching their farm to the region’s economic and climatic changes farming with Dorper sheep, Afrigus cattle and goats.
Neels en Natasha van Niekerk het in 2012 vanaf ‘n plaas buite Springbok na Kersbosvlei in die Hardeveld getrek. Met ‘n plaas in die Boesmanland, kén Neels van min reën en swaarkry, maar die huidige droogte beproef hom tot die uiterste.
Willem en Ansie Loubser van Boesmanskop Boerdery buite Loeriesfontein se plaashek staan steeds oop, ondanks die genadelose droogte.