-
Lees nou aanlyn
Kry jou gunsteling landbou en leefstyl tydskrif nou by een van 160 landbouwinkels en koöperasies nasionaal. Lees intussen die digitale weergawe.
comment 1 -
SA se top olyfolies bekroon by Absa Top 10!
Die goue medalje-wenners wat verlede maand aangekondig is, is aan verdere beoordeling onderwerp om die beste ekstra suiwer olyfolies (EVOO's) te kies.
-
Sal jy R40 betaal vir een aarbei?
Luukse vrugte, wat voorheen slegs in Asiese markte te vinde was, het nou ook in die VSA ‘n voet in die deur gekry danksy sosiale media-influencers wat betaal word om hierdie eksklusiewe happies op TikTok te bemark, terwyl eksklusiewe deli’s en winkels soos Whole Foods Market nou duur vrugte op hul rakke vertoon.
-
Meningstuk: Wanneer plase brand
Rampe kan familieboerderye wat geslagte lank al gevestig is, in ’n oogwink vernietig. Haelstorms, droogte, vloede, intense koue en brande kan verwoestende gevolge vir vrugte-, graan- of groente-oeste, of vir vee hê, en veroorsaak dat so ’n boerdery ’n knak en ’n gesin hulle woning, grond en lewensbestaan verloor.