Lees nou aanlyn
Kry jou gunsteling landbou en leefstyl tydskrif nou by een van 160 landbouwinkels en koöperasies nasionaal. Lees intussen die digitale weergawe.
Kry jou gunsteling landbou en leefstyl tydskrif nou by een van 160 landbouwinkels en koöperasies nasionaal. Lees intussen die digitale weergawe.
Die drama van mens of dier wat deur weerlig getref word bly ons fasineer en sulke berigte haal maklik die voorblad. Boere vra ook gereeld wat hulle moet doen met die karkas van vee wat deur weerlig doodgeslaan word. Kan mens die vleis eet?
voortslepende energiekrisis in Suid-Afrika en die nadelige gevolge vir voedselsekerheid, besighede en die ekonomie bied SON SA ‘n dringende energiekonferensie aan wat plaasvind op Woensdag, 8 Maart by die NG Kerk in Lynnwood, Pretoria.
Amandels is die grootste neutgewas ter wêreld en word ook as die mees volwasse mark beskou, aangesien hierdie neut wêreldwyd verkoop word. Dit teenoor byvoorbeeld die pekanneut wat omtrent net na China uitgevoer word en dus as enkelmarkgewas beskou word. Pimperneute is weer ontsettend duur, maar behoort die pryse te daal aangesien daar enorme hoeveelhede in Amerika aangeplant is. En daarom fokus Amanteco op uitvoere, omdat hulle ʼn premium produk verbou.
Both Los Angeles and New York have announced massive curbside composting programmes.