Hexriviervallei-produsent bekroon as Jongboer van die Jaar
Agri Wes-Kaap het op ‘n feestelike aand op 11 Junie 2025 by Ashanti Estate in Paarl met trots aangekondig dat Francois Rossouw van Mooigezicht Estates in die Hexriviervallei aangewys is as die Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2025.