Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe
Van ’n vergete skaap agter ’n grensdraad tot ’n nalatenskap wat Karookinders kan help studeer. Dit is die merkwaardige verhaal van Rico, die skaap met die enorme woljas, wie se naam “dapper heerser” beteken.










