Die maak van ’n bosvrou
‘Die wildernis bewaar die antwoorde op vrae wat die mens nog nie gevra het nie.’ Só skryf Nancy Newhall.
‘Die wildernis bewaar die antwoorde op vrae wat die mens nog nie gevra het nie.’ Só skryf Nancy Newhall.
Die winter uitgawe is nou op die rakke by jou naaste Checkers, Shoprite, OK, Spar, Exclusive Books-winkels en sommige garage-geriefwinkels. Klik op die skakel vir ‘n omvattende opsomming.
Hoekom is grondhervorming so ‘n mislukking? Wat kan gedoen word om dit op die regte pad te kry?
In 1939 begin oorlog in Europa. Miljoene kinders word uit Londen ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith, op pad na ‘n tante van sy pa in ‘n dorpie in Skotland.
In what has become aptly known as Project Popeye, SAB, will be developing a commercial 2000m2 drip irrigation system, that will help a local business sustainably grow spinach in raised beds.
Dit spook beslis al sedert die oertyd in Suid-Afrika. Maar die skrywer begin sy hervertelling van dosyne “ware spookverhale” met ’n vreemde voorval in November 1653 op’n seilskippie in Tafelbaai, die eerste opgetekende geval.
In what has become aptly known as Project Popeye, SAB, will be developing a commercial 2000m2 drip irrigation system, that will help a local business sustainably grow spinach in raised beds.
Met die eerste oogopslag lyk dit na ’n onwaarskynlike sprong. Hoe kan ’n proefleser, oorspronklik van Klerksdorp in die noorde van die land, by die Kaap se mees bekroonde wynkelder eindig as wynmaker? Vra maar net vir Zinaschke Steyn (33) wat pas as Nederburg se nuwe rooiwynmaker aangestel is.
In 2010 het Willem die eerste sitrus op sy plaas in Marble Hall, Limpopo, geplant. Hy wou toe al ‘n verskaffer van die Nadorcott-kultivar onder die handelsnaam ClemenGold word, maar die geslote produsent-getal was vol. In 2014 is hy tot die klein, geselekteerde groep produsent-verskaffers toegelaat.
After temporarily closing the doors to all but two of Sun International’s hotels in South Africa during the Level 4 Covid-19 lockdown, staff at ten properties around the country last week donated R160 000 worth of perishable food from their kitchens to charitable organisations.