Month: May 2022

HempVest Africa goes commercial

HempVest Africa is one of the first South African companies to receive an official commercial hemp permit from the Department of Agriculture and Rural Development, kick-starting its ambitions to produce a dynamic range of hemp products for both the local and international market.

Saai gekant teen irrasionele dagga-wet

Die Konstitusionele Hof het gewys op mediese bewyse dat dit veilig is vir volwassenes om af en toe ’n “daggazol” te rook, maar dat dit gevaarlik is om dit gereeld en in oormaat te doen. Tog dwing die dagga-wetsontwerp iemand wat net een “daggazol” per maand wil rook om ’n hele plant te kweek wat 500 “zolle” per oes kan lewer.

Passievol oor die skep van sinergie

Star South is Suid-Afrika se grootste invoerder van tafeldruiwe, steenvrugte en kiwis. Verder het hulle portefeulje ook uitgebrei om sitrus en heelparty ander produkte in te sluit.  In terme van uitvoere, fokus hulle op druiwe, sitrus, granate, appels, pere, vye en dadels, om maar net ’n paar te noem.