Twintig landbouskoue verenig vir die platteland
Volhoubare landbouskoue speel ’n veeldoelige rol – om landbou te bevorder, plaaslike ekonomiese ontwikkeling en toerisme te stimuleer, maar ook om die sosiale weefsel van die platteland te laat voortleef.







