Mampoer Festival
Taste a bit of Mampoer, wine or beer, dance to popular music, enjoy freshly baked bread, feast on Pap & Kaaings, let your children enjoy farm life via games, pony and tractor rides.
Taste a bit of Mampoer, wine or beer, dance to popular music, enjoy freshly baked bread, feast on Pap & Kaaings, let your children enjoy farm life via games, pony and tractor rides.
Dean Barnard (40) is gisteraand in die Paarl as die Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2024 gekroon. Dean boer al 19 jaar saam sy pa op Waboomskraal – George waar hy nou al die laaste 8 jaar by sy pa oorgeneem het. Hul boer met hops, pruime, amandels en pekanneute.
Die onlangs vrygestelde Container Port Performance Index (CPPI) onthul dat vier van Suid-Afrika se hawens steeds onder die swakste presterende in die wêreld tel, met Kaapstad laaste, terwyl Oos- en Suidoos-Asiatiese hawens in 2023 uitblink.
Pieter word allerweë as ’n visionêre en strategiese denker beskou. Iemand wie in staat is om groot besighede suksesvol en winsgewend te ontwikkel. Een van sy sterkste eienskappe is om finansiële kennis toe te pas in ‘n besigheidsomgewing.
Die landbou-organisasie TLU SA is trots op die land se kommersiële boere en wil elkeen gelukwens met bydrae tot ekonomiese groei in die eerste kwartaal van die jaar.
hungry South Africans during Food Lover’s Market’s annual Hunger Month campaign, of which Tru-Cape has been a legacy partner since its inception eight years ago.