Laeveld Agrochem help groente t.w.v. R2000 vir minder as R300 skep
Gee vir ‘n mens groente, en jy gee hom of haar kos vir ‘n dag; bemagtig ‘n mens om haar of sy eie groente te verbou en jy voed hulle en hul geliefdes ‘n leeftyd lank.
Gee vir ‘n mens groente, en jy gee hom of haar kos vir ‘n dag; bemagtig ‘n mens om haar of sy eie groente te verbou en jy voed hulle en hul geliefdes ‘n leeftyd lank.
‘n Leser het vir Grond Tot Mond die brokkie gestuur. Die storie gaan so – my pa boer naby Stampriet in Namibia en hy het lusern geplant. Om ongediertes uit te hou, maak hy reg rondom ‘n wildwerende heining. Dit hou koedoes en ander bokke uit, maar hy het nie gereken op die ystervarke nie. Die ystervarke is kampioen-grawers en grawe gate onderdeur die heinings. Hulle vreet nie baie nie, maar die springhase kom deur die opening en kerjakker deur die nag ‘n die lande, en trek die plantjies wortel en al uit. My Pa besluit toe om die vanghok voor een gat te sit, na hy al die ander gate toegemaak het. Sit ‘n mielie daarin en bob’s your uncle – volgende oggend is daar ‘n ystervark. My pa hou nie van goeters doodmaak nie. Hy besluit toe om die ystervark in die groot ou reghoekige dam te sit – bodem is gekraak, gebruik al jare nie meer nie, en in elk geval is verdamping van so ‘n groot oppervlak in die Kalahari te …
die Outspan-plaaspadstal kan mens ’n stukkie geskiedenis proe op jou reis deur die noordelike gedeelte van KwaZulu-Natal.
Ten spyte van baie uitdagings is die Suid-Afrikaanse varkbedryf op goeie voet en optimisties oor die toekoms.
LU SA verwelkom die nuus van nuwe maatreëls om die diefstal van kabels, heinings, ysterpale, ens. aan te spreek en die verkoop daarvan as skrootmateriaal hok te slaan.
Oloff Cilliers gebruik vir die afgelope agt jaar melkbeeste wat hy ʼn three-way cross noem. Volgens hierdie benadering het hy ʼn koei wat langlewendheid met goeie gesondheidseienskappe en vrugbaarheid bied. Kruisings tussen Scandinavian reds, Holstein en die Franse Montbéliarde voldoen aan hierdie vereistes.
Die jongste rooibos navorsing wys nou besliste en opwindende gesondheidsvoordele. Mediese navorsing het ‘n R4.8-miljoen inspuiting van die Department van Wetenskap en Innovasie gekry. Die SA Rooibosraad gaan dieselfde bedrag bydra. Twee plaaslike universiteite sal binnekort ‘n R9.6-miljoen hupstoot kry om hul navorsing verder te dryf.
Redefine Properties has unveiled the first retail urban rooftop farm to be established in the Western Cape – right on top of Kenilworth Centre, a popular regional shopping mall in the heart of the southern suburbs.
Die Khomani-San-projek is ’n unieke gemeenskapsprojek waar grond deur verskeie San-boere bewerk word en ’n jagplaas deur die gemeenskap besit en bestuur word. Die gemeenskap het die grond ná ’n suksesvolle restitusie-eis in 1999 ontvang.
Duisende nertse (mink) is vandeesweek uit hul hokke by ‘n plaas in die noordweste van Ohio deur inbrekers (uitbrekers?) vrygelaat.