Waar varkies parfuum dra
Tussen groot kommersiële suiwelplase, maak ‘n klein varkboerdery sonder trompetgeskal ‘n bestaan. Ons vind uit hoe Steve en Nathalie Caldecott die oënskynlik sonder gesukkel regkry.
Tussen groot kommersiële suiwelplase, maak ‘n klein varkboerdery sonder trompetgeskal ‘n bestaan. Ons vind uit hoe Steve en Nathalie Caldecott die oënskynlik sonder gesukkel regkry.
Sommer met die intrapslag hou Bruce Milne, verbonde aan Country Bounty naby Curry’s Post in KwaZulu-Natal se Middelland, sy hande na my toe uit en verklaar: “Party dae is die rumatiek só erg dat ek my vingers nie kan buig nie. Drie eetlepels broccoli-mikrogroente vir ʼn paar dae, en hulle werk weer soos die dag van my geboorte.”
Creation Wines’ philosophy of constant renewal has recently led to the installation of an exceptional indoor garden or biome at the entrance of the Creation Wines Tasting Room.
In what has become aptly known as Project Popeye, SAB, will be developing a commercial 2000m2 drip irrigation system, that will help a local business sustainably grow spinach in raised beds.
Die kristalhelder lug van die imposante Drakensberge bekoor ons soos ons Bushman’s River Trout Hatchery nader. Orals waar ons tussen die welige heuwels ry, sien ons water – in mere, damme en riviere. Dit neem ons nie lank om te verstaan hoekom hierdie gebied dekades gelede al opsy gesit is as ’n ideale plek om varswatervis te teel nie.
Wat kry jy wanneer jy ’n hartchirurg met ’n oog op die onthaalbedryf kruis met ’n beesboer wat ’n sagte plekkie het vir vlytbier, die stook van jenewer en ghongs van klip?
Die meeste mense hou van ’n stukkie vleis, so slyp jou vleistande vir die beenaflek, lekkerte van Vleis.
’n Kreatiewe manier om te diversifiseer sonder ‘n groot kapitaaluitleg is om ’n kampterrein op jou plaas op te rig en gebruik te maak van paaie naby hoofweë om potensiële kampeerders te lok.