Honingklip wys hoe met Belgiese mikro-bier
“Ek is uit die skool uit geskors vir bier. Ná Nederland was ons vir drie jaar in Engeland. As jy daar woon kom jy in aanraking met ‘n groot hoeveelheid interessante bier. Wat ons in Suid-Afrika gehad het, was maar boring…