Tegnologie, kampioene en rekordgetalle: Swartlandskou tref die kol
Die Swartlandse dorp Moorreesburg het van 3 tot 6 September behoorlik uit sy nate gebars met die 91ste Swartlandskou – ’n tentoontoonstelling van die voorste tegnologie, diere en implemente wat die landboubedryf het om te bied.



