Moet biodiversiteit boere se prioriteit wees – of is dit net duur retoriek?
Het jy al gewonder of biodiversiteit regtig ’n verskil op jou plaas kan maak, of is dit net nog ’n “fancy” idee? ’n Onlangse verslag deur WWF Suid-Afrika wys dat dit nie net vir die omgewing belangrik is nie, maar ook vir jou sak – en jou grond se gesondheid!