Herstel bring hoop vir 2025
Suid-Afrika se landbousektor het in die vierde kwartaal van 2024 ’n merkwaardige herstel getoon met ’n groei van 17.2% kwartaal-op-kwartaal (seisoenaal aangepas), volgens Paul Makube, senior landbou-ekonoom by FNB.