Landbou verwelkom nuwe regulasies om kabeldiefstal te stop
LU SA verwelkom die nuus van nuwe maatreëls om die diefstal van kabels, heinings, ysterpale, ens. aan te spreek en die verkoop daarvan as skrootmateriaal hok te slaan.
LU SA verwelkom die nuus van nuwe maatreëls om die diefstal van kabels, heinings, ysterpale, ens. aan te spreek en die verkoop daarvan as skrootmateriaal hok te slaan.
Unusual numbers of rabbits and wild hares have been dying in the Western Cape since the first week of November. It appears that the deaths are caused by a highly contagious disease, to which South African rabbits and hares have no immunity.
Familieboernetwerk Saai geskenk as ’n bydrae om familieboere op hul plase te hou.
The inaugural SA Wine Awards London 2022 results have been announced and confirm that South African winemaking is hitting its stride in achieving world-class results.
History was made this past week when the Rooibos industry disbursed the first round of benefit-sharing funds to the National Khoi and San Council and the South African San Council as part of an Access and Benefit-sharing (ABS) agreement that was signed between the parties in 2019.
Die impak van die voortdurende kragonderbrekings op die landbousektor en breë ekonomie hou ernstige implikasies vir voedselsekerheid en maatskaplike stabiliteit in. Die verlengde tydperk van Vlak 6-beurtkrag bedreig die lewensvatbaarheid van die sektor. ‘n Eskalasie na Vlak 7 en hoër sal katastrofies wees en hou ‘n risiko vir die land se nasionale veiligheid in.
Die Konstitusionele Hof het gewys op mediese bewyse dat dit veilig is vir volwassenes om af en toe ’n “daggazol” te rook, maar dat dit gevaarlik is om dit gereeld en in oormaat te doen. Tog dwing die dagga-wetsontwerp iemand wat net een “daggazol” per maand wil rook om ’n hele plant te kweek wat 500 “zolle” per oes kan lewer.
Vanjaar se Suid-Afrikaanse Kaasfees van 30 April tot 2 Mei 2022 op Sandringham buite Stellenbosch was ‘n reusesukses gemeet aan die koopkrag van feesgangers en tevrede uitstallers.
Consumer demand for more naturally produced wines that taste just as good as more familiar products has seen the organic wine sector rising to meet the challenge, both globally and at home.
Die familieboerorganisasie Saai en Buffelsfontein Brandewyn het op 2 April 2022 Lamb Champs by Harlequins Rugbyklub in Pretoria aangebied in die soeke na die lekkerste lamsvleis in Suid-Afrika.