Elke hektaar moet ’n doel hê. Die regte gewas. Die regte kultivar. Die regte tyd.
Elke hektaar wat geplant word, moet ’n doel hê. Moet dit vinnig voer lewer, ’n gaping in die voervloei vul,
winter- of somerweiding voorsien, of voer vir bewei-ding, hooi of kuilvoer produseer?

