Laserlig wat die teenwoordigheid van ‘n roofdier naboots voorkom voëlskade
Bellingar Estates, ‘n 9.5-hektaar wynplaas in die hart van Oregon se wynland in die VSA, het wêreldwye aandag getrek vir sy innoverende benadering om sy kosbare druiwe-oes te beskerm.