Biologiese biostimulante het ‘reuse-impak’, sê Omnia-navorser
“Sowat tien miljoen hektaar van ons landbougrond gaan jaarliks wêreldwyd weens erosie verlore. Die skrikwekkende spoed waarteen bewerkbare grond verlore gaan, noop ons daartoe om te dink oor wat ons vir ons nageslag agterlaat.” sê dr. Margaretha Brand, Hoof: Navorsing en Ontwikkeling van OmniBio® by Omnia Nutrilogie®