Honde met die lyf van ’n leeu en die hart van ’n kind
Dis ’n honderas wat blykbaar saam met Jan van Riebeeck hier geland het. Vandag teel Koos van der Westhuizen hierdie ‘bullenbijters’ om seker te maak hulle kenmerkende bou en rassuiwerheid bly behoue.