Portret van ‘n Boer
Voor Daniel begin boer het, het hy naam gemaak as fotograaf met vier fotoboeke agter sy naam. Sy eerste projek, Animal Farm, handel oor die Africanis-honde wat oral in informele nedersettings voorkom.