Mira Weiner se groente vir genesing
Nadat haar gesondheid so te sê ineengestort het, het Mira Weiner gedurende die inperking genesing in die kweek van groente gesmaak. Sy deel haar plantgebaseerde visie met ons.
Nadat haar gesondheid so te sê ineengestort het, het Mira Weiner gedurende die inperking genesing in die kweek van groente gesmaak. Sy deel haar plantgebaseerde visie met ons.
Die droogte wat wyd oor die land verwoesting saai, grendeltyd, en die neiging om nader aan die aarde te leef en minder te verkwis, noop baie boere om dit wat voorheen weggegooi of as afval gesien is, te omskep in ’n nuwe produk, skryf Maryke Roberts