Moenie Delta T ignoreer wanneer jy spuit nie, dit kos jou geld!
Te veel boere let op windspoed, maar vergeet van humiditeit wanneer hulle spuit. In hierdie artikel verduidelik Syngenta waarom Delta T so ’n groot invloed op spuitdoeltreffendheid het.