‘n Nuwe era in plaagbeheer vir boere
Plaagmonitering. Hierdie baanbreker-inisiatief, deur die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryfsorganisasie Hortgro, is daarop gemik om die bedryf se toekoms te beskerm en produsente ’n voorsprong te gee in die voortdurende stryd teen skadelike plae.