In simbiose met die natuur om die beste wyn te maak.
Van die lang denneboomlaning tot die pragtige historiese geboue, mooi tuine en moderne proelokaal, is Neethlingshof ’n indrukwekkende bestemming. Ons gesels met De Wet Viljoen, wynmaker by Neethlingshof sedert 2003.