Portret van ‘n Boer
Pieter Bredell, eienaar en wynmaker van Rustenhof, boer in Firgrove, Helderberg. Die Britse wynmeester, Tim Atkin, het Pieter onlangs as een van die beste onbekende druiweboere in Suid-Afrika beskryf. Hieroor is Pieter baie beskeie