PIETER BREDELL | Rustenhof, Firgrove, Wes-Kaap
Woorde: Maryke Roberts | Foto: Michel Dei-Cont
Pieter Bredell, eienaar en wynmaker van Rustenhof, boer in Firgrove, Helderberg. Die Britse wynmeester, Tim Atkin, het Pieter onlangs as een van die beste onbekende druiweboere in Suid-Afrika beskryf. Hieroor is Pieter baie beskeie, maar die aandag wat hy aan elke detail van die wingerde bestee, dui beslis sy groot passie aan. Die ligging so na aan die see, die koel Suidooster wat die druiwe afkoel en swamme verhoed en die goeie snoeimetodes, is die boustene van sy sukses.

Hy verkoop al sy druiwe aan pryswenner-handelsmerke. Vir sy eie wyne, wat alles na China uitgevoer word, koop hy druiwe in. In die kelder blom hy. Dis hier waar hy sy kreati-witeit vrye teuels gee.
Voor die pandemie het hy maandeliks sowat 200 000 liter wyn gebottel. Die bestelling vir ’n sekere styl of kultivar kom in, hy maak die wyn, dit word gebottel, en dan uitgevoer.
Hy erken: “Ek kan nie my eie druiwe bekostig nie!” Dis net gedeeltelik waar. Die wynmakers val oor hul voete vir sy uitstekende kwaliteit en sal hom nie toelaat om níé aan hulle te verkoop nie. Sy druiwe oes die medaljes vinniger in as wat die seisoene verander.

395167 261008Ive applied the valuable points from this page and I can certainly tell that it gives plenty of assistance with my present jobs. I would be quite pleased to maintain finding back in this web page. Thank you. 77390
189001 504820Woh I like your content , saved to favorites ! . 148621
773859 807476This internet website is my aspiration, really excellent design and Perfect articles. 858845
353239 107906not everyone would need to have a nose job but my girlfriend genuinely needs some rhinoplasty coz her nose is kind of crooked- 358429
999002 606758Surely,Chilly location! We stumbled on the cover and Im your own representative. limewire limewire 969251
919234 270292Trop excitant de mater des femmes lesbiennes en train de se doigter la chatte pour se faire jouir. En plus sur cette bonne petite vid o porno hard de lesb X les deux jeunes lesbienne sont trop excitantes et super sexy. Des pures beaut de la nature avec des courbes parfaites, les filles c est quand v 792335
741983 890836Hello! I just wish to give a huge thumbs up for the good information youve gotten proper here on this post. I will likely be coming back to your weblog for more soon. 770647