Ubusi Beekeeping – net soos sy bye, sit hierdie byeboer nooit stil nie
Baie besig – altyd, hy sit nooit stil nie, soek altyd iets om te doen en nuwe plekke om heen te ‘vlieg’, by wyse van spreke. Bye is sy besigheid en vir hom is dit ‘n belangrike by-saak.