News
comments 16

Saai veroordeel COVID-hulp aan slegs swart wynboere

Die familieboerorganisasie Saai is verstom oor en veroordeel die blatante rassediskriminasie in die Wes-Kaapse Provinsiale Regering se COVID-19-ramphulp wat slegs aan swart wynboere toegeken word. Dié ramphulp word deur die Kaapse agentskap vir volhoubare geïntegreerde ontwikkeling in die platteland (CASIDRA) geadministreer en Saai beplan ’n multidimensionele veldtog om nierassige beginsels op alle vlakke van die staatsdiens af te dwing.

Só ’n veldtog kan ’n hofgeding, die insameling van ’n miljoen handtekeninge, politieke druk binne en buite die parlement, openbare vrae, ’n bewusmakingsprogram en ’n buitelandse veldtog insluit.

In die regering se irrasionele COVID-19-regulasies wat die wynbedryf vir 20 weke lamgelê het, honderde familieboerderye in ’n finansiële krisis gedompel het en nog meer plaaswerkers sonder ’n werk en inkomste gelaat het, is daar nie op grond van kleur gediskrimineer nie. Almal moes daaronder ly al was dit – soos die hof in die saak teen die soortgelyke tabakverbod bevind het – totaal ongrondwetlik.

CASIDRA en die Wes-Kaapse regering is, soos die ANC met sy SEB-beleid, baie vaag oor wie “swart” is. Die meeste begunstigdes van grondhervorming in die Wes-Kaap is bruin mense van gemengde herkoms. “Vir ’n hof om persentasies van afkoms as kriterium vir hulp vas te stel en dit eties, moreel en grondwetlik te regverdig, sal van Suid-Afrika in die internasionale arena opnuut ’n karikatuur maak, en dit is burgerlike organisasies se plig om dit te stuit,” sê dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai.

Saai se lede is familieboere van alle groottes, ouderdomme, rasse, taalgroepe en vlakke van ervaring. Aan die hand van samewerking, eensgesindheid en vooruitgang, moet daar ’n verbintenis wees tot ’n nierassige samelewing waar die kleur van ’n boer se vel, die samestelling van sy genetiese herkoms of sy taal en kultuurerfenis hom of haar nie in ’n eerste- of tweedeklasburgerskap indeel nie.

Rampe soos COVID-19, droogte en brande diskrimineer nie op grond van herkoms of velkleur nie. Dit is onvergeeflik vir die regering om dit te doen in sy reaksie op rampe.

Saai bly daartoe verbind om die grondwetlike fondasie van nierassigheid na te jaag en daarvoor te baklei op elke vlak, ongeag wie of watter party daardeur geraak word.

16 Comments

  1. 870031 243828Some genuinely nice stuff on this web site , I enjoy it. 159602

  2. 887429 291983i was just browsing along and came upon your blog. just wantd to say excellent site and this post truly helped me. 886356

  3. 186343 8697This internet internet site is my intake , real good layout and perfect topic material . 440845

  4. 167908 534779Outstanding post, I conceive web site owners need to learn a whole lot from this blog its real user pleasant. 882712

  5. 464018 149675Thank you for the auspicious writeup. It in reality was a amusement account it. Appear complicated to far delivered agreeable from you! However, how can we keep in touch? 27674

  6. Can you be more specific about the content of your article? After reading it, I still have some doubts. Hope you can help me.

  7. 833803 842606Hello super schner Webblog den ihr da habt. Bin gerade ber die Google Suche darber gestolpert. Gefllt mir echt super gut. macht weiter so. MFG Martina 489090

  8. 973483 874138Heya just wanted to give you a brief heads up and let you know some with the pictures arent loading properly. Im not confident why but I think its a linking issue. Ive tried it in two different web browsers and both show the same outcomes. 31435

  9. 137121 129083Thank you for writing this tremendous top quality article. The information in this material confirms my point of view and you actually laid it out well. I could never have written an write-up this great. 825429

  10. 110061 753110Wow! This could be 1 particular with the most helpful blogs Weve ever arrive across on this topic. Really Great. Im also an expert in this subject therefore I can comprehend your hard function. 561136

  11. 228594 260917This really is something I in fact need to try and do lots of analysis into, thanks for the post 716175

  12. 321542 952737I gotta favorite this internet web site it seems very beneficial . 662813

  13. 210047 188031hi and thanks regarding the certain post ive actually been looking regarding this kind of information online for sum time these days hence thanks a whole lot 527969

  14. 534873 808837A domain name is an identification label which defines a realm of administrative autonomy, authority, or control in the Internet. Domain names are also critica for domain hostingwebsite hosting 27847

  15. 988830 296508Wow ~ Good stuff ~ Come and check out MY ?? 862021

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *