Books
Leave a comment

Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika

ENGELA DUVENAGE

Uitgewer: LAPA, Penguin Random House 

Hierdie is ’n eg Suid- Afrikaanse boek wat fokus op temas in die natuurwetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde. Die doel is om die leser meer te vertel oor wetenskaplikes wat baanbrekerswerk verrig. As jy dus meer wil weet oor ons plaaslike uitvinders, planmakers en slimkoppe is hierdie net die boek vir jou. Dit bevat meer as 100 interessante stories oor mense wat op mediese gebied deurbrake gemaak het, mense wat met diere en plante werk, stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer ontrafel en stories oor mense wat interessante ontdekkings oor fossiele, die aarde, water en die klimaat maak. 


KOOP AANLYN:  https://lapa.co.za/uitvinders-planmakers-en-ander-slimkoppe-van-suid-afrika-e-bo

LEES MEER:  https://www.litnet.co.za/uittreksel-uitvinders-planmakers-en-ander-slimkoppe-van-suid-afrika-deur-engela-duvenage/

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *