GARY GOLDMAN AND MARIEKA GRYZENHOUT
Uitgewer: Penguin Random House

Sampioene – nog plant nog dier, maar eerder ‘n unieke groep organismes. Hulle kom voor in allerhande vorms, groottes en kleure, maar om hulle van mekaar te onderskei, kan moeilik wees. Hierdie kompakte, pragtig geïllustreerde gids is die ideale veldgids. Dit beskryf 200 van die mees kenmerkende en opmerklike sampioene en ander fungi wat in Suid-Afrika voorkom. Elke spesie word aangebied met ‘n duidelike beskrywing en verskeie foto’s in volkleur om te help met vinnige, akkurate identifikasie. Sluit notas oor verspreiding, ekologie, grootte, eetbaarheid, giftigheid en ander interessante feite in.
KOOP AANLYN: https://www.takealot.com/mushrooms-other-fungi-of-south-africa/PLID52393514