Books
Leave a comment

A photographic guide to tracks and tracking in Southern Africa

LOUIS LIEBENBERG

Uitgewer: Penguin Random House

Al die soorte landdiere is in hierdie werk deur Louis Liebenberg verteenwoordig – amfibieë, reptiele, voëls en soogdiere, asook ʼn afdeling toegewy aan insekte. Die teks word toegelig met foto’s en diagnostiese tekeninge van die diere se spoor. In sommige gevalle is daar ook foto’s van die diere se mis en ander leidrade wat sal help dat mens die diere maklik kan identifiseer tydens ʼn uitstappie in die veld. Die werk bevat beskrywings van belangrike kenmerke van die betrokke diere wat betref die dier se gedrag, gewoontes en habitat. Waar nuttig, is ʼn kaart ingesluit om die verspreiding in suidelike Afrika aan te toon.


KOOP AANLYN:  https://www.takealot.com/photographic-guide-to-tracks-and-tracking-in-southern-africa/PLID34552318

LEES MEER:  https://www.penguinrandomhouse.co.za/book/photographic-guide-tracks-and-tracking-southern-africa/9781868720088

Leave a Reply

Your email address will not be published.