News
comments 12

Duisende pelsdiertjies ontsnap nadat inbrekers hulle “vrylaat”

Duisende nertse (mink) is vandeesweek uit hul hokke by ‘n plaas in die noordweste van Ohio deur inbrekers (uitbrekers?) vrygelaat.

Tussen 25 000 en 40 000 van die pelsdiertjies is vrygelaat nadat verdagtes by die Lion Farms USA Mink Farm in Hoaglin Township, Ohio, ingebreek en heinings vernietig het.

CNN sê volgens die balju het baie van die nertse Dinsdagnag op die plaas gebly – en  sommige is “deur werknemers vasgetrek,” sodat slegs ‘n geraamde 10 000 steeds op vrye voet is.

Nertse is otteragtige roofdiertjies.

“Hulle kan ‘n plaag vir huiseienaars en veeboere wees,” sê die balju. “Veral problematies vir pluimveeboere sowel as huiseienaars met koi en ander visse.”

Mense is versoek om nie die diere te nader nie omdat hulle kan byt.

Die Amerikaanse nerts is waardevol vir pelsjasse en mode-items. Dierewelsyn-aktiviste is gekant teen hul behandeling op pelsplase. Amerikaanse nertse het populasies in Europa (insluitend Groot-Brittanje en Denemarke) en Suid-Amerika gevestig. Sommige mense glo dit het gebeur nadat die diere deur aktiviste van minkplase vrygelaat is, of ontsnap het.

Coronavirus

In Junie 2020 het Science berig owerhede in Nederland moes tienduisende nertse vergas, die meeste van hulle kleintjies wat slegs weke gelede gebore is. SARS-CoV-2 het pelsplase infekteer en die Nederlandse regering was bekommerd dat besmette mink ‘n virale reservoir kan word wat nuwe uitbrake by mense kan veroorsaak.

Die mink-uitbrekings was ‘n  “byproduk” van die menslike pandemie – ‘n tipe omgekeerde soönose wat wetenskaplikes in Nederland ‘n unieke kans gebied het om te bestudeer hoe die virus tussen spesies spring en deur groot dierebevolkings versprei.


Saamgestel van CNN, Science Journal en Wikipedia

12 Comments

  1. 625622 853831I need to have to admit that that is 1 great insight. It surely gives a company the opportunity to have in about the ground floor and truly take part in generating a thing particular and tailored to their needs. 515312

  2. 717591 390476Pretty section of content. I just stumbled upon your website and in accession capital to assert that I get in fact enjoyed account your blog posts. Any way Ill be subscribing to your feeds and even I achievement you access consistently quick. 389572

  3. 752622 943459dude this just inspired a post of my own, thanks 169142

  4. 926907 301812I agree with your points , great post. 500549

  5. 312664 435820Thank you for your wonderful post! It has long been extremely insightful. I hope that you will continue sharing your wisdom with us. 859247

  6. 923573 775171Thrilled you desire sensible business online guidelines maintain wearing starting tools suitable for the certain web-based business. cash 191818

  7. 939975 565421quite nice post, i definitely enjoy this amazing web site, persist with it 529206

  8. BETFLIX says:

    803036 23158The truth is and see if the Hcg diet protocol and as a consequence HCG Drops surely are a in fact quick strategy to be able to shed pounds; whilst the healthy diet has a strong will most likely moreover sizable focus to undertake positive. hcg diet drops 231119

  9. 250151 393908This internet website is my breathing in, very excellent pattern and perfect content material . 442776

  10. 874330 420240great post. Neer knew this, regards for letting me know. 475507

  11. 684964 744186You produced some decent points there. I looked on the internet for that dilemma and discovered many people is going together with with the internet web site. 448655

  12. 769609 204996Hello there, just became alert to your weblog by means of Google, and identified that it is really informative. Im gonna watch out for brussels. Ill be grateful in case you continue this in future. Several folks is going to be benefited from your writing. Cheers! 532976

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *