Die ongemaklike waarheid oor SA se landbou
’n Nuwe boek getiteld The Uncomfortable Truth About South Africa’s Agriculture deur Wandile Sihlobo en Johann Kirsten bied ’n eerlike, soms ontstellende blik op die werklikhede van die landbousektor in Suid-Afrika.


