Verslag erken plaasmoorde se brutaliteit, maar ignoreer kernprobleme
’n Nuwe verslag oor plaasveiligheid wat onlangs in die parlement bespreek is, word deur die landbougemeenskap verwelkom, maar daar is steeds groot bekommernisse oor die inhoud en fokus daarvan.



