All posts tagged: InteliGro

Dissipline, kundigheid en biologie: Suid-Afrika se vrugteprodusente aan die voorpunt

Suid-Afrika speel ’n sleutelrol om die wêreld van gehaltevrugte te voorsien – veral wanneer Europa se seisoen eindig. Plaaslike produsente werk onder van die strengste uitvoervereistes en staan voortdurend onder die vergrootglas. Tog wys hulle die wêreld hoe dit gedoen moet word: met dissipline, kundigheid en ’n groeiende vertroue in biologiese gewasbeskerming.