Wat van ’n kampeerterrein vir jou plaas?
’n Kreatiewe manier om te diversifiseer sonder ‘n groot kapitaaluitleg is om ’n kampterrein op jou plaas op te rig en gebruik te maak van paaie naby hoofweë om potensiële kampeerders te lok.