Geoloë verruil Namibie vir boer in die Sederberge
Jannie en Katrin was aanvanklik beide geoloë werksaam in Namibië. Vaste joppe met dienooreenkomstige salarisse wat hulle verruil vir die wisselvallige bestaan van boerdery. Om seker te maak hulle word nie verveeld nie, gooi hulle die organiese spanner in die werke.