Kook sonder liefde versadig nie
Marinda Engelbrecht gesels oor haar kookboek sonder fieterjasies en haar nuwe kinderkookboek. Sy wys ons hoe om kos te maak sonder om bevrees te wees en die vreugde van saam eet en saam kuier te geniet.