Landbou nie so swaar getref deur Covid-19-pandemie nie; individuele boere kry swaar
Dit is goed dat landbou, voedselproduksie en die verspreiding en kleinhandelverkope van voedsel aan die begin van die korona-pandemie deur die regering as noodsaaklike dienste verklaar is.