Hoe ’n kwartelplaas ’n gemeenskap van fynproewers en boere skep
Hoekkraaltjie die grootste produsent van kwartelvleis in SA en beskou hulself as ‘n fasiliteerder om produsente byeen te bring, asook bemarkers, verspreiders, kopers en lede van die publiek. Hulle wil waarde skep, ondersteuning bied en ‘n gemeenskap van bewuste boere en fynproewers skep.