Weet jy’s KAAS? Inskrywings nou oop
Inskrywings het geopen vir die 2026 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, en Agri-Expo nooi suiwelvervaardigers regoor die land om in te skryf vir die 193ste aanbieding van Afrika se oudste en grootste suiwelkompetisie.


